Louis Emerick

Louis Emerick
Geboortenaam Louis Emerick Grant[1]
Geboorte 10 Junie 1960 (1960-06-10)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1982–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Louis Emerick (gebore 10 Junie 1960) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Layer Cake (2004) en in die televisiereekse Last of the Summer Wine (1973), Brookside (1982), en Mile High (2003).

  1. "Stars In A Lather Over Their Real Names! - Free Online Library". Thefreelibrary.com. Besoek op 2 November 2012.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy